Harry stratford caldecott biography

Harry Stratford Caldecott - South African Art History - South …...

Florence Zerffi and Harry Stratford Caldecott - Artnet

Harry Stratford Caldecott

Harry Stratford Caldecott (bekend as Strat Caldecott; 1886–1929) was ’n Suid-Afrikaanseskilder wat sy opleiding in Parys ontvang en ’n voorste eksponent van die Impressionisme geword het. Hy het landskappe vol lig en atmosfeer geskep. Sy vrou, die Britsgebore Florence Zerffi (1882–1962), was ook ’n gerekende skilder van hoofsaaklik stillewes.[2]

Lewensloop

[wysig | wysig bron]

Harry Stratford Caldecott is op 27 Mei1886 in Kimberley gebore.

Hy studeer in 1912 aan die Académie Julia in Parys en in 1913 aan die École des Beaux-Arts, onder Gabriel Ferrier, ook in Parys.

Daarna woon en werk hy vir meer as tien jaar in Parys voordat hy hom in 1923 in Suid-Afrika hervestig. Hy het eerstehandse kennis en begrip van Franse Impressionistiese skildertegnieke na Suid-Afrika gebring.

Strat Caldecott | Art for Sale | Bio & Auction Results - Strauss & Co

Baie van Caldecott se skilderye is egter nie onderteken of gedateer nie.

In 1924 trou hy met die kunstenaar Florence Zerffi. Die egpaar het deur die jare gereeld